Wednesday, 20 June 2012

Rene Bohnen on donga


n ʼn tyd van e-boeke, beide nuwe publikasies en bestaande boeke wat in die nuwe formaat aangebied word, het ek afgekom op ʼn publikasie wat andersom werk.
donga was ʼn aanlyn projek wat deur Alan Finlay begin is en vanaf 2000 tot 2003 op die internet verskyn het. Onlnags is sommige van die werke wat aanlyn verskyn het in gedrukte vorm gebundel en uitgegee deur Bleksem en Dye Hard Press gesamentlik ...Read more here

No comments: